Tree af op dié nuwe leefstyllandgoed
Hierdie ontwikkeling is geleë op die grond wat in die 18de eeu as die plaas Plattekloof bekend gestaan het. De Plattekloof word deur Arun Lifestyle ontwikkel, gerusteun deur Arun Holdings en Old Mutual en sal vroeg in Mei amptelik bekend gestel word, lui ’n verklaring. Volgens die ontwikkelaars kan kopers ’n rustige en gerieflike aftree-lewenstyl…