Dis Waarom De Plattekloof Ideaal Is

Ligging, leefstyl en gemoedsrus. Dít is waarna kopers soek as hulle in ’n eiendom vir hulle aftrede wil belê. En dit is presies wat die eksklusiewe leefstyllandgoed De Plattekloof sy inwoners bied, sê Gerhard Fryer, De Plattekloof se ontwikkelingsbestuurder. Dié landgoed vir mense van 50 jaar en ouer word teen die hange van die Tygerbergheuwels…