De Plattekloof bied gemak, gerief, rustigheid

De Plattekloof bied kopers op soek na verblyfopsies vir hul aftrede, ’n verskeidenheid van ruim moderne tweeen drieslaapkamerhuise. De Plattekloof-landgoed is geleë teen die sagte hange van Tygerberg-heuwels. Kom ervaar asemrowende uitsigte van Tafelberg en Robbeneiland, waarvan jy nooit genoeg sal kry nie, by hierdie pragtige aftree-landgoed. Die gerieflike, sentrale ligging maak dit vir kopers…