Moderne aftreelandgoed amptelik bekend gestel

Onverbeterlike uitsigte op Kaapstad, Tafelberg en Robbeneiland, sowel as toegang tot van die beste gesondheidsorgdienste, ’n verskeidenheid geriewe en heeltydse veiligheid. Dít en nog meer is wat kopers kan verwag wat in die eksklusiewe leefstyllandgoed De Plattekloof belê. Dié landgoed vir mense van 50 jaar en ouer word teen die hange van die Tygerbergheuwels in…