De Plattekloof luuks en eksklusief
Bouwerk aan De Plattekloofleefstyllandgoed vorder goed met Fase 1 wat reeds voltooi is en wat bestaan uit ’n sorgsentrum, Tijgerzicht, en luukse woonstelblokke, Lebenstijn en Bloemendal. Van hierdie eenhede word reeds bewoon en ander verwelkom binnekort nuwe inwoners. Die eerste vrystelling van die huise sluit in meestal tweeslaapkamerhuise met twee badkamers, ’n enkelmotorhuis en ’n…

