Jou aftrede op De Plattekloof
Die ontwikkelaars van die leefstyllandgoed De Plattekloof glo dat ’n persoon se aftrede gekenmerk moet word deur luuksheid en vryheid. Dit moet ’n voortsetting en viering wees van die lewe waaraan jy reeds gebou het. Dit is dan ook op hierdie uitkyk en benadering tot aftrede waarop elke aanbieding binne hierdie luukse, vyfster-aftreeontwikkeling geskoei is.…

