De Plattekloof spog met puik verkope van hul wonings
De Plattekloof-leefstyllandgoed bied ’n vyfster-leefstyl met ouderdomsgepaste versorgingsdienste. Welkom by die Kaap se voornemende aftree-adres: De Plattekloof-leefstyllandgoed. Dié landgoed is geleë in Plattekloof, een van die topdrie-omgewings in die noordelike voorstede. Hierdie landgoed bied aan inwoners ’n vyfster-leefstyl, uitsonderlike gesondheidsorg, asook fisieke en finansiële sekerheid. De Plattekloof is trots daarop om verskeie keuses van…